Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kategorie
kategorie [boodskap #128395] So, 17 November 2019 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kategorie
Afbreking: ka•te•go•rie


Selfstandige naamwoord: kategorie
Meervoud: kategorieë

Betekenis:
• Een van die groepe waarin goed gedeel word; onderdeel van 'n rangskikking.

Gebruik:
• Ek sou die boek in dieselfde kategorie as die outeur se eerste roman plaas.

Afgelei:
• subkategorie

Vertaling:
Engels: category
Nederlands: categorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kastrol
Volgende onderwerp: kekkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:26:05 MGT 2024