rassis [boodskap #128106] |
Wo, 23 Oktober 2019 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rassis
Afbreking: ras•sis
Uitspraak: /raˈsəs/
Selfstandige naamwoord: rassis
Meervoud: rassiste
Verkleinwoord: rassissie
Meervoud van verkleining: rassissisies
Betekenis:
• (sosiologie) Iemand wat dink dat bepaalde rasse bo ander verhewe is.
Gebruik:
• Jy bly steeds 'n rassis as jy swart bemagtiging steun met die doel om mense van ander rasse geleenthede te weier.
Afgelei:
• rassisme
• rassediskriminasie
Vertaling:
Engels: racist
Nederlands: racist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|