Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekfees
musiekfees [boodskap #128107] Wo, 23 Oktober 2019 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiekfees
Afbreking: mu•siek•fees
Samestelling: musiek + fees


Selfstandige naamwoord: musiekfees
Meervoud: musiekfeeste
Verkleinwoord: musiekfesie
Meervoud van verkleining: musiekfesies

Betekenis:
• 'n Musikale fees waar verskillende musikante voor 'n groot skare optree.

Gebruik:
• Die beste Afrikaanse musikante gaan by die musiekfees optree.

Vertaling:
Engels: music festival
Nederlands: muziekfestival

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rassis
Volgende onderwerp: suiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 12:31:05 MGT 2024