gemoed [boodskap #128062] |
Sa, 19 Oktober 2019 16:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemoed
Afbreking: ge•moed
Selfstandige naamwoord: gemoed
Meervoud: gemoedere
Verkleinwoord: gemoedjie
Meervoud van verkleining: gemoedjies
Betekenis:
• Hoe mens voel; jou innerlike stemming.
Gebruik:
• Haar gemoed is baie af.
Afgelei:
• gemoedsrus
• gemoedstoestand
• gemoedsuiting
• gemoedsvrede
Vertaling:
Engels: mind, soul, heart, conscience
Nederlands: gemoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|