Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelukwens
gelukwens [boodskap #128061] Sa, 19 Oktober 2019 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelukwens
Afbreking: ge•luk•wens
Samestelling: geluk + wens


Werkwoord: gelukwens
Verlede tyd: het gelukgewens

Betekenis:
• 'n Goeie wens teenoor iemand uitspreek, gewoonlik na aanleiding van 'n besondere gebeurtenis.

Gebruik:
• Het word van alle kante gelukgewens met die geboorte van die tweeling.

Vertaling:
Engels: to congratulate
Nederlands: gelukwensen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geluk
Volgende onderwerp: gemoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:25:11 MGT 2024