bandopnemer [boodskap #128051] |
Vr, 18 Oktober 2019 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bandopnemer
Afbreking: band•op•ne•mer
Samestelling: band + opnemer
Uitspraak: /ˈbant.ɔp.nɪə̯.mər/
Selfstandige naamwoord: bandopnemer
Meervoud: bandopnemers
Verkleinwoord: bandopnemertjie
Meervoud van verkleining: bandopnemertjies
Betekenis:
• Apparaat waarmee klank op 'n magnetiese band vasgelê word.
Gebruik:
• Met die invoering van die kompakskyf (CD) en DVD is die bandopnemer geleidelik deur digitale stoormedia vervang.
Vertaling:
Engels: tape recorder
Nederlands: bandopnemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|