Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlootblou
vlootblou [boodskap #128052] Vr, 18 Oktober 2019 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlootblou
Vlootblou
vlootblou
Afbreking: vloot•blou
Samestelling: vloot + blou
Uitspraak: /flʊə̯t.blœu/


Byvoeglike naamwoord: vlootblou
Attributief: vlootblou

Betekenis:
• 'n Donkerblou kleur, soos die uniform van die vloot.

Gebruik:
• Sy dra 'n vlootblou rok.

Vertaling:
Engels: navy blue
Nederlands: marineblauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bandopnemer
Volgende onderwerp: geheue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:49:17 MGT 2024