geheim [boodskap #128041] |
Vr, 18 Oktober 2019 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geheim
Afbreking: ge•heim
Selfstandige naamwoord: geheim
Meervoud: geheime
Verkleinwoord: geheimpie
Meervoud van verkleining: geheimpies
Betekenis:
• Verborge inligting wat nie openbaar gemaak word nie; iets wat iemand weet, maar nie vir ander mag vertel nie.
Gebruik:
• Hy probeer ons geheim tevergeefs uitvis.
Spreekwoord:
• 'n Geheim dig hou. [Niks verklap nie.]
Verwant:
• geheimenis
• verborgenheid
Vertaling:
Engels: secret, mystery
Nederlands: geheim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|