Betekenis:
• 'n Roofdier uit die familie van katagtiges (Felidae), Felis silvestris.
Gebruik:
• Die Afrika-wildekat of vaalboskat is die voorvader van alle huiskatte.
• Die woestynkat (Felis margarita) is die naaste verwant aan die wildekat.
Vertaling:
Engels: wildcat
Nederlands: wilde kat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.