Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildekat
wildekat [boodskap #128034] Do, 17 Oktober 2019 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Posseël wat 'n wildekat uitbeeld.
Posseël wat 'n wildekat uitbeeld.
wildekat
Afbreking: wil•de•kat
Samestelling: wilde + kat


Selfstandige naamwoord: wildekat
Meervoud: wildekatte
Verkleinwoord: wildekatjie
Meervoud van verkleining: wildekatjies

Betekenis:
• 'n Roofdier uit die familie van katagtiges (Felidae), Felis silvestris.

Gebruik:
• Die Afrika-wildekat of vaalboskat is die voorvader van alle huiskatte.
• Die woestynkat (Felis margarita) is die naaste verwant aan die wildekat.

Vertaling:
Engels: wildcat
Nederlands: wilde kat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moordvis
Volgende onderwerp: iris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 08:48:32 MGT 2024