Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
moordvis
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
moordvis
[
boodskap #128033
]
Do, 17 Oktober 2019 15:31
Leksikograaf
Boodskappe:
20610
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Moordvis met haar kalf.
moordvis
Afbreking: moord•vis
Samestelling: moord + vis
Selfstandige naamwoord:
moordvis
Meervoud:
moordvisse
Verkleinwoord:
moordvissie
Meervoud van verkleining:
moordvissies
Betekenis:
• 'n Soort walvis,
Orcinus orca
, wat aan die dolfynfamilie behoort.
Gebruik:
• Die
moordvis
word nie as ’n bedreiging die mens beskou nie, hulle vreet vis en jag seesoogdiere soos seeleeus, robbe, walrusse en selfs groot walvisse.
Sinoniem:
• orka
• orkawalvis
• swartvis
Vertaling:
Engels: orca, killer whale
Nederlands: zwaardwalvis, orka
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
wildehond
Volgende onderwerp:
wildekat
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Ma Nov 04 17:56:46 MGT 2024