Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordvis
moordvis [boodskap #128033] Do, 17 Oktober 2019 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Moordvis met haar kalf.
'n Moordvis met haar kalf.
moordvis
Afbreking: moord•vis
Samestelling: moord + vis


Selfstandige naamwoord: moordvis
Meervoud: moordvisse
Verkleinwoord: moordvissie
Meervoud van verkleining: moordvissies

Betekenis:
• 'n Soort walvis, Orcinus orca, wat aan die dolfynfamilie behoort.

Gebruik:
• Die moordvis word nie as ’n bedreiging die mens beskou nie, hulle vreet vis en jag seesoogdiere soos seeleeus, robbe, walrusse en selfs groot walvisse.

Sinoniem:
• orka
• orkawalvis
• swartvis

Vertaling:
Engels: orca, killer whale
Nederlands: zwaardwalvis, orka

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildehond
Volgende onderwerp: wildekat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:46:59 MGT 2024