instink [boodskap #128022] |
Di, 15 Oktober 2019 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instink
Afbreking: in•stink
Selfstandige naamwoord: instink
Meervoud: instinkte
Verkleinwoord: instinkie
Meervoud van verkleining: instinkies
Betekenis:
• Ingebore neiging wat tot onbewuste optrede lei; gedrag wat geneties bepaald is.
Gebruik:
• Insekte se instink maak dat hulle in die nag op 'n ligbron sal toesak.
Afgelei:
• instinktief
• kudde-instink
Vertaling:
Engels: instinct
Nederlands: instinct
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|