Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonbril
sonbril [boodskap #128023] Di, 15 Oktober 2019 19:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18900
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sonbrille
Sonbrille
sonbril
Afbreking: son•bril
Samestelling: son + bril


Selfstandige naamwoord: sonbril
Meervoud: sonbrille
Verkleinwoord: sonbrilletjie
Meervoud van verkleining: sonbrilletjies

Betekenis:
• 'n Bril met spesiale glase (dikwels Polaroid) om die oë teen skerp lig (soos sonlig) te beskerm.

Gebruik:
• Moenie vergeet om jou sonbril saam te neem nie.

Sinoniem:
• donkerbril

Verwant:
• leesbril
• duikbril

Vertaling:
Engels: sunglasses, shades
Nederlands: zonnebril

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: instink
Volgende onderwerp: dartelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 18:45:30 MGT 2024