Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » entrepreneur
entrepreneur [boodskap #127972] Do, 10 Oktober 2019 15:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
entrepreneur
Afbreking: en•tre•pre•neur


Selfstandige naamwoord: entrepreneur
Meervoud: entrepreneurs
Verkleinwoord: entrepreneurtjie
Meervoud van verkleining: entrepreneurtjies

Betekenis:
• Persoon wat nuwe planne maak om geld te verdien; iemand wat uit sy eie 'n besigheid begin en bedryf.

Gebruik:
• 'n Entrepreneur moet die inisiatief neem en geleenthede in die mark najaag.

Sinoniem:
• ondernemer

Vertaling:
Engels: entrepreneur
Nederlands: entrepreneur, ondernemer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ent
Volgende onderwerp: erf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:47:05 MGT 2024