Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ensovoorts
ensovoorts [boodskap #127970] Do, 10 Oktober 2019 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ensovoorts
Afbreking: en•so•voorts


Bywoord: ensovoorts

Betekenis:
• En ander soortgelyk; dui aan dat 'n lys verder aangaan.

Gebruik:
• Ons het pannekoek, koeksisters, roomys, ensovoorts gekry.

Sinoniem:
• ensovoort
• et cetera

Afkorting:
• ens.

Vertaling:
Engels: and so on
Latyn: et cetera
Nederlands: enzovoorts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sikloop
Volgende onderwerp: ent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:37:00 MGT 2024