boekrak [boodskap #127967] |
Wo, 09 Oktober 2019 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boekrak
Afbreking: boek•rak
Samestelling: boek + rak
Selfstandige naamwoord: boekrak
Meervoud: boekrakke
Verkleinwoord: boekrakkie
Meervoud van verkleining: boekrakkies
Betekenis:
• 'n Rak in 'n kas of biblioteek waarop boeke gepak word.
Gebruik:
• Die boekrak kreun onder al die boeke.
Vertaling:
Engels: bookshelf
Nederlands: boekenplank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|