Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knieviool
knieviool [boodskap #127968] Wo, 09 Oktober 2019 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die gusle, 'n eensnarige knieviool.
Die gusle, 'n eensnarige knieviool.
knieviool
Afbreking: knieviool
Samestelling: knie + viool


Selfstandige naamwoord: knieviool
Meervoud: knieviole
Verkleinwoord: knieviooltjie
Meervoud van verkleining: knieviooltjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Strykinstrument was tussen die knieë gehou word as mens dit speel, soos 'n tjello, basviool of violonsel.

Gebruik:
• Die musikant bespeel die knieviool.

Verwant:
• armviool
• beenviool

Vertaling:
Engels: gamba, viola
Nederlands: knieviool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekrak
Volgende onderwerp: sikloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:14:42 MGT 2024