saamtrek [boodskap #127955] |
Ma, 07 Oktober 2019 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamtrek
Afbreking: saam•trek
Samestelling: saam + trek
Selfstandige naamwoord: saamtrek
Meervoud: saamtrekke
Verkleinwoord: saamtrekkie
Meervoud van verkleining: saamtrekkies
Betekenis:
• Geleentheid waar 'n klomp mense wat dieselfde belange deel bymekaarkom.
Gebruik:
• Ons familie reël 'n saamtrek vir die naweek.
Sinoniem:
• byeenkoms
• bymekaarkom
• geselligheid
• bosberaad
• indaba
Vertaling:
Engels: rally, gathering, get-together
Werkwoord: trek saam, saamtrek
Verlede tyd: het saamgetrek
Betekenis:
• Bymekaar trek; byeen bring.
Gebruik:
• Die waens word in 'n laer saamgetrek.
Sinoniem:
• konsentreer
• saambring
• ineenkrimp
• inmekaartrek
• toetrek
Vertaling:
Engels: to concentrate, contract, draw together
Nederlands: samentrekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|