Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandeborsel
tandeborsel [boodskap #127773] Wo, 18 September 2019 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tandeborsel met tandepasta op.
'n Tandeborsel met tandepasta op.
tandeborsel
Afbreking: tan•de•bor•sel
Samestelling: tande + borsel
Uitspraak: /ˈtan.dəˌbɔr.səl/


Selfstandige naamwoord: tandeborsel
Meervoud: tandeborsels
Verkleinwoord: tandeborseltjie
Meervoud van verkleining: tandeborseltjies

Betekenis:
• 'n Spesiale borsel waarmee tande gewas word.

Gebruik:
• Sit genoeg tandepasta op jou tandeborsel voor jy jou tande borsel.

Vertaling:
Engels: toothbrush
Nederlands: tandenborstel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bogenoemde
Volgende onderwerp: kleinkind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:41:24 MGT 2024