Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinkind
kleinkind [boodskap #127774] Wo, 18 September 2019 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinkind
Afbreking: klein•kind
Samestelling: klein + kind
Uitspraak: /ˈkləi̯n.kənt/


Selfstandige naamwoord: kleinkind
Meervoud: kleinkinders
Verkleinwoord: kleinkindjie
Meervoud van verkleining: kleinkindertjies

Betekenis:
• Die kind van jou kind; kind van iemand se seun of dogter.

Gebruik:
• My kleinkind kom die naweek kuier.

Sinoniem:
• kindskind

Hiponiem:
• kleinseun
• kleindogter

Afgelei:
• agterkleinkind

Vertaling:
Engels: grandchild
Nederlands: kindskind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandeborsel
Volgende onderwerp: bokant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:05:31 MGT 2024