Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bogenoemde
bogenoemde [boodskap #127772] Wo, 18 September 2019 06:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bogenoemde
Afbreking: bo•ge•noem•de
Samestelling: bo + genoemde


Byvoeglike naamwoord: bogenoemde

Betekenis:
• Iets wat vroeër (boontoeër) in dieselfde teks gesê is.

Gebruik:
• Verwag 'n vraag of twee uit die bogenoemde inligting.

Sinoniem:
• bogemelde

Wisselvorm:
• bowegenoemde

Antoniem:
• ondergenoemde

Afkorting:
• bg.

Vertaling:
Engels: abovementioned, above-mentioned
Nederlands: bovengenoemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: boetie
Volgende onderwerp: tandeborsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:42:03 MGT 2024