Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boetie
boetie [boodskap #127771] Wo, 18 September 2019 06:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boetie
Afbreking: boe•tie


Selfstandige naamwoord: boetie
Meervoud: boeties
Verkleinwoord: boetietjie
Meervoud van verkleining: boetietjies

Betekenis:
• 'n Seun wat dieselfde pa en ma as 'n ander kind het; manlike kind van dieselfde ouers.

Gebruik:
• Ek is lief vir my boetie al is hy soms so stout.

Sinoniem:
• broer
• boet

Antoniem:
• sussie

Vertaling:
Engels: brother
Nederlands: broer, broeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boepie
Volgende onderwerp: bogenoemde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 05:43:55 MGT 2024