Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boepie
boepie [boodskap #127770] Wo, 18 September 2019 05:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boepie
Afbreking: boe•pie


Selfstandige naamwoord: boepie
Meervoud: boepies
Verkleinwoord: boepietjie
Meervoud van verkleining: boepietjies

Betekenis:
• (informeel) 'n Lekker groot, vet maag.

Gebruik:
• Suig daai boepie in, jy moet dalk bietjie meer oefen en minder bier drink!

Vertaling:
Engels: potbelly
Nederlands: bierbuik, spekbuik, buikje, pens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boelie
Volgende onderwerp: boetie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:43:13 MGT 2024