Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisiatrie
fisiatrie [boodskap #127759] So, 15 September 2019 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fisiatrie
Afbreking: fi•sia•trie


Selfstandige naamwoord: fisiatrie
Meervoud:

Betekenis:
• Geneeskundige behandeling sonder medisyne; gesondmaak met fisiese metodes, soos oefening, massering, hitte, water, ens.

Gebruik:
• Hoewel fisiatrie ruimte laat vir goddelike genesing, poog dit om genesing deur fisiese middele mee te bring.

Sinoniem:
• natuurgenesing

Vertaling:
Engels: physiatrics, naturopathy
Nederlands: fysische geneeskunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middelharsings
Volgende onderwerp: tulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 03:50:40 MGT 2024