Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelharsings
middelharsings [boodskap #127758] So, 15 September 2019 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelharsings
Afbreking: mid•del•har•sings
Samestelling: middel + harsings


Selfstandige naamwoord: middelharsings
Meervoud:

Betekenis:
• Boonste deel van die breinstam wat net onder die serebrum en net bo die pons geleë is.

Gebruik:
• Die middelharsings is 'n gedeelte van die sentrale senuweestelsel wat verband hou met sig, gehoor, motoriese beheer, waaksaamheid en temperatuurregulering.

Sinoniem:
• midbrein
• middelbrein
• mesenkefalon
• mesensefalon

Vertaling:
Engels: mesencephalon, midbrain
Nederlands: mesencephalon, middenhersenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwater
Volgende onderwerp: fisiatrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:32:44 MGT 2024