Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bid
bid [boodskap #127735] Sa, 14 September 2019 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kind wat bid voor hy gaan slaap.
'n Kind wat bid voor hy gaan slaap.
bid
Afbreking: bid
Uitspraak: /bət/


Werkwoord: bid
Verlede tyd: het gebid
Teenwoordige deelwoord: biddend, biddende

Betekenis:
• Om met God te praat (gewoonlik met toe oë).

Gebruik:
• Ons bid voor ons eet.

Spreekwoord:
• Nood leer bid. [Moeilikheid maak 'n mens vindingryk.]

Afgelei:
• biddag
• bidgeleentheid
• biduur
• gebed

Vertaling:
Engels: to pray, say grace, beseech
Nederlands: biddende
Xhosa: bhedesha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biblioteek
Volgende onderwerp: bier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:30:47 MGT 2024