bewus [boodskap #127733] |
Sa, 14 September 2019 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewus
Afbreking: be•wus
Byvoeglike naamwoord: bewus
Attributief: bewuste
Betekenis:
• Van iets weet; kennis van gebeure dra; dit besef en op hoogte wees.
Gebruik:
• Is jy bewus dat jy môre eksamen skryf?
Antoniem:
• onbewus
Hiponiem:
• doelbewus
• rasbewus
• selfbewus
Afgelei:
• bewussyn
• bewustheid
Vertaling:
Engels: aware, conscious
Nederlands: bewust
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|