Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betref
betref [boodskap #127721] Sa, 14 September 2019 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20614
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betref
Afbreking: be•tref


Werkwoord: betref
Verlede tyd: het betref

Betekenis:
• Betrekking op iets hê.

Gebruik:
• Wat my betref kan ons sonder hom klaarkom.

Afgelei:
• betreffend

Vertaling:
Engels: to concern, relate to
Nederlands: betreffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestuurder
Volgende onderwerp: betrekking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 05:46:55 MGT 2024