Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » benoud
benoud [boodskap #127697] Wo, 11 September 2019 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6670
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
benoud
Afbreking: be•noud


Byvoeglike naamwoord: benoud
Vergrotende trap: benouder
Oortreffende trap: benoudste
Attributief: benoude
Intensief: doodbenoud

Betekenis:
• 'n Plek met beperkte ruimte of onvoldoende vars lug; bedompig.
• Persoon wat nie genoeg asem kry nie; belemmerde asemhaling.
• Iemand wat bang is; angstig; gespanne.

Gebruik:
• Maak oop die vensters, die kamer is baie benoud.
• Hy het benoud geraak toe dit so warm was.
• Sy het benoud geraak toe hy so lank weg bly.

Sinoniem:
• bang

Verwant:
• benoudheid
• benoudte

Vertaling:
Engels: stuffy, stifled; anxious, afraid
Nederlands: benauwd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benadering
Volgende onderwerp: beoefen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:09:15 UTC 2019