Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benadering
benadering [boodskap #127696] Wo, 11 September 2019 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benadering
Afbreking: be•na•de•ring


Selfstandige naamwoord: benadering
Meervoud: benaderings
Verkleinwoord: benaderinkie
Meervoud van verkleining: benaderinkies

Betekenis:
• Die manier hoe mens na iets kyk of dit hanteer.
• (wiskunde) Getal wat vir 'n bepaald praktiese doel voldoende naby aan die presiese waarde lê; ongeveer.

Gebruik:
• Die kwessie vereis 'n meer oorspronklike benadering.
• In een mol stof is daar by benadering seshonderd-en-twee tweehonderd-en-veertien triljoen molekules.

Vertaling:
Engels: approach; approximation
Nederlands: benadering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welgesteld
Volgende onderwerp: benoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:52:20 MGT 2024