kamerling [boodskap #127690] |
Di, 10 September 2019 07:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kamerling
Afbreking: ka•mer•ling
Selfstandige naamwoord: kamerling
Meervoud: kamerlinge
Betekenis:
• Dienaar aan die hoof van 'n huishouding; amptenaar in die hof van 'n vername persoon wat in die binnekringe vertrou word.
Gebruik:
• Die koning het sy kamerling aangesê om sy geheime raad bymekaar te roep.
Sinoniem:
• hofdienaar
• kamerheer
• howeling
• lyfkneg
• kamerbediende
• kamerkneg
• eunug
Hiponiem:
• opperkamerling
Vertaling:
Engels: chamberlain
Nederlands: kamerling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|