Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eroties
eroties [boodskap #127691] Di, 10 September 2019 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eroties
Afbreking: e•ro•ties


Byvoeglike naamwoord: eroties
Attributief: erotiese

Betekenis:
• Wat seksuele spanning veroorsaak; geneigdheid tot seksuele begeerte of opwinding.

Gebruik:
• Sy opmerkings is eroties van aard en word as seksueel ongewenste gedrag beskou.

Sinoniem:
• seksueel
• geslagtelik
• liggaamlik
• pornografies
• minsiek
• sinlik

Vertaling:
Engels: erotic
Nederlands: erotisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamerling
Volgende onderwerp: faal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 02:45:56 MGT 2024