aantreklik [boodskap #127531] |
Vr, 23 Augustus 2019 06:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantreklik
Afbreking: aan•trek•lik
Byvoeglike naamwoord: aantreklik
Vergrotende trap: aantrekliker
Oortreffende trap: aantreklikste
Attributief: aantreklike
Partitief: aantrekliks
Betekenis:
• Mooi, aangenaam en bekoorlik.
Gebruik:
• Die blonde aktrise is besonder aantreklik.
• Die rugby is op standaard en ek moet sê, heel aantreklik.
Sinoniem:
• aanloklik
• welgevorm
• mooi
• pragtig
• lieflik
• bevallig
• ooglik
Antoniem:
• onaantreklik
• afstootlik
Afgelei:
• aantreklikheid
Vertaling:
Engels: attractive, beautiful, good-looking, pretty, handsome
Nederlands: aantrekkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|