Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » normaal
normaal [boodskap #127530] Do, 22 Augustus 2019 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
normaal
Afbreking: nor•maal


Byvoeglike naamwoord: normaal
Vergrotende trap: normaler
Oortreffende trap: normaalste
Attributief: normale
Partitief: normaals
Intensief: doodnormaal

Betekenis:
• Soos 'n mens verwag dat iets of iemand moet wees; soos dit gewoonlik is; gewoon en nie vreemd nie.

Gebruik:
• Ná die oorlog was hy nooit weer normaal nie.

Sinoniem:
• gewoon

Antoniem:
• abnormaal

Vertaling:
Engels: normal; standard
Nederlands: normaal


Selfstandige naamwoord: normaal
Meervoud:

Betekenis:
• (wiskunde) Loodreg.

Gebruik:
• Die normaal is altyd loodreg vanaf die oppervlakte waarop of waarteen ’n voorwerp rus.

Sinoniem:
• normaalkrag
• normaakvektor

Vertaling:
Engels: normal
Nederlands: normaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antwoord
Volgende onderwerp: aantreklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:39:58 MGT 2024