standpunt [boodskap #127510] |
Ma, 19 Augustus 2019 06:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
standpunt
Afbreking: stand•punt
Samestelling: stand + punt
Selfstandige naamwoord: standpunt
Meervoud: standpunte
Verkleinwoord: standpuntjie
Meervoud van verkleining: standpuntjies
Betekenis:
• Jou siening van 'n saak; mening wat mens huldig ten opsigte van 'n aktuele vraagstuk.
Gebruik:
• Wat is jou standpunt oor die klimaatsverandering?
Vertaling:
Engels: viewpoint, point of view
Nederlands: standpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|