Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespreek
bespreek [boodskap #127509] Ma, 19 Augustus 2019 06:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespreek
Afbreking: be•spreek


Werkwoord: bespreek
Verlede tyd: het bespreek

Betekenis:
• Oor iets of iemand praat; gesprek oor 'n bepaalde onderwerp voer; menings deel.
• Vra dat iets vir jou uitgehou word; vooruit bestel.

Gebruik:
• Hy bespreek die nuwe onderwyser.
• Sy het kaartjies vir die fliek bespreek.

Spreekwoord:
• Hy is deur die kraaie bespreek. [Iemand is so maer dat hy enige tyd kan doodgaan.]

Vertaling:
Engels: to discuss; to reserve, book
Nederlands: bespreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoene
Volgende onderwerp: standpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:46:34 MGT 2024