kommentaar [boodskap #127481] |
Sa, 17 Augustus 2019 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommentaar
Afbreking: kom•men•taar
Selfstandige naamwoord: kommentaar
Meervoud: kommentare
Verkleinwoord: kommentaartjie
Meervoud van verkleining: kommentaartjies
Betekenis:
• 'n Toeligting of nadere verklaring; uitleg.
• Kritiek en/of opinie.
Gebruik:
• Die aanbieder lewer kommentaar oor die wedstryd.
• Die afbrekende kommentaar op haar werk het haar ontstel.
Sinoniem:
• aanmerking
• opmerking
Verwant:
• kommentator
Vertaling:
Engels: comment, commentary
Nederlands: commentaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|