verbete [boodskap #127460] |
Di, 13 Augustus 2019 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbete
Afbreking: ver•be•te
Byvoeglike naamwoord: verbete
Betekenis:
• Hardnekkig en aanhoudend.
Gebruik:
• Sy veg verbete vir haar lewe na die aanval.
• Die sosialiste voer 'n verbete stryd teen die kapitalisme.
Verwant:
• verbetenheid
Vertaling:
Engels: fierce, obstinate, pent up
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|