Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbete
verbete [boodskap #127460] Di, 13 Augustus 2019 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbete
Afbreking: ver•be•te


Byvoeglike naamwoord: verbete

Betekenis:
• Hardnekkig en aanhoudend.

Gebruik:
• Sy veg verbete vir haar lewe na die aanval.
• Die sosialiste voer 'n verbete stryd teen die kapitalisme.

Verwant:
• verbetenheid

Vertaling:
Engels: fierce, obstinate, pent up

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaai
Volgende onderwerp: aanteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:45:42 MGT 2024