boomdiagram [boodskap #127449] |
So, 11 Augustus 2019 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boomdiagram
Afbreking: boom•di•a•gram
Samestelling: boom + diagram
Selfstandige naamwoord: boomdiagram
Meervoud: boomdiagramme
Betekenis:
• 'n Diagram wat soos 'n boom lyk en waarin elke moontlike keuse tot 'n vertakking lei.
Gebruik:
• Teken 'n boomdiagram om die moontlike uitkomste aan te dui met die hoofidee op die boomstam en ondersteunende idees op die takke.
Sinoniem:
• dendrogram
Vertaling:
Engels: tree diagram
Nederlands: boomdiagram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|