pontifikaal [boodskap #127446] |
So, 11 Augustus 2019 17:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pontifikaal
Afbreking: pon•ti•fi•kaal
Byvoeglike naamwoord: pontifikaal
Attributief: pontifikale
Betekenis:
• Baie plegtig; met groot ophef; in volle prag.
• Biskoplik, pouslik of priesterlik.
Gebruik:
• Die president het die staatsamptenare pontifikaal toegespreek.
Verwant:
• pontifikaat
Vertaling:
Engels: pontifical
Nederlands: pontificaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|