Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bartholomeus
Bartholomeus [boodskap #127427] Sa, 10 Augustus 2019 20:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bartholomeus, met 'n mes, soos afgebeeld deur Michelangelo in die Sistynse Kapel.
Bartholomeus, met 'n mes, soos afgebeeld deur Michelangelo in die Sistynse Kapel.
Bartholomeus was een van die Twaalf apostels. Behalwe vir sy naam in die opsommings van die twaalf apostels en as getuie van Jesus se hemelvaart, is daar in die Nuwe Testament geen enkele verhaal oor Bartolomeus nie. Verwysings na hom kan in die Bybel in Mattheus 10, Markus 3 en Lukas 6 gevind word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barth, Karl
Volgende onderwerp: Bartholomeusnag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:10:29 MGT 2024