Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baroe
Baroe [boodskap #127416] Sa, 10 Augustus 2019 10:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Baroe (of baro) bestaan uit verskeie Cyphia-soorte (familie Campanulaceae). Dit is veldkos met ’n eetbare knol ondergronds, ’n regop of rankende stingel, en klein ligpers of wit tweelippige blomme. Verskeie soorte, bv. berg-, bos-, sand-, en veldbaroe word onderskei. Die naam baroe word soms met kambro verwar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barnsteen
Volgende onderwerp: Baroja, Pio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:13:13 MGT 2024