Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barkley-Wes
Barkley-Wes [boodskap #127366] So, 04 Augustus 2019 20:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Barkley-Wes is 'n dorp in die ooste van die Noord-Kaap aan die noordelike oewer van die Vaalrivier, 30 km wes van Kimberley, genoem na sir Henry Barkly. Die eerste alluviale diamante (spoeldiamante) is in 1869 hier gevind toe dit as Klipdrift bekend was. In 1873 is die naam verander. Daar word diamante gedelf en met beeste geboer. Besproeiing vind vanaf die Vaalharts plaas.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barkley-Oos
Volgende onderwerp: Barlow, Arthur G.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:23:35 MGT 2024