Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bark (Driemasseilskip)
Bark [boodskap #127364] So, 04 Augustus 2019 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bark met drie maste.
'n Bark met drie maste.
'n Bark (ook 'n driemaster of driemasseilskip genoem) is 'n seilskip met ten minste drie maste. Al die maste dra vierkantige seile, behalwe die agterste. Later is barke met vier en selfs vyf maste toegerus. Hierdie seilskepe was teen die middel van die 19de eeu die algemeenste soort diepwater-vragdraers.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barium
Volgende onderwerp: Barkley-Oos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:27:47 MGT 2024