reaksie [boodskap #127162] |
So, 21 Julie 2019 08:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20614 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reaksie
Afbreking: re•ak•sie
Selfstandige naamwoord: reaksie
Meervoud: reaksies
Verkleinwoord: reaksietjie
Meervoud van verkleining: reaksietjies
Betekenis:
• 'n Aksie wat op 'n stimulus volg.
• (chemie) 'n Proses waarby stowwe verander soos bindinge gevorm en/of gebreek word.
Gebruik:
• Die aankondiging van sy ontslag lei tot 'n emosionele reaksie.
• Die reaksie van O2 met H2 lei tot die vorming van H2O.
Verwant:
• aksie
Vertaling:
Engels: reaction
Nederlands: reactie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|