Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manne
manne [boodskap #127163] So, 21 Julie 2019 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manne
Afbreking: man•ne
Uitspraak: /ˈmɑnə/



Selfstandige naamwoord: man
Meervoud: manne, mans
Verkleinwoord: mannetjie
Meervoud van verkleining: mannetjies

Betekenis:
• Meervoud van man; meer as een man. Volwasse manlike persone.

Gebruik:
• Die manne gaan visvang.

Spreekwoord:
• Kaarte en kanne maak arm manne. [Dobbelary en sterk drank veroorsaak armoede.]

Sinoniem:
• mans

Antoniem:
• vrouens
• vroue

Vertaling:
Engels: men
Nederlands: mannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reaksie
Volgende onderwerp: feite
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:19:38 MGT 2024