Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feite
feite [boodskap #127164] So, 21 Julie 2019 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feite
Afbreking: fei•te



Selfstandige naamwoord: feit
Meervoud: feite
Verkleinwoord: feitjie
Meervoud van verkleining: feitjies

Betekenis:
• Meervoud van feit; meer as een feit. Dinge wat vasstaan/ gebeur het/ gedoen of vasgestel is; nie verdigsels nie.

Gebruik:
• Al die feite moet in ag geneem word.

Vertaling:
Engels: facts
Nederlands: feiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manne
Volgende onderwerp: bywerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:06:55 MGT 2024