Oorlog-trauma (bossies) in South Africa [boodskap #11001] |
Wo, 08 Oktober 1997 00:00 |
Marius van Niekerk
Boodskappe: 5 Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ex-soldate/veteraane
As jy in die SADF was en die oorlog na al die jare nog in jou kop aangaan
..... saans jou in jou slaap vervolg ... dit moelik maak om te lewe tussen
"normale" mense ... jy met niemand kan praat omdat jy voel niemand sal kan
jou verstaan nie ... jy met iemand wil praat wat die selfde ding deurmaak
....
Dan kan jy kontak maak Marius van Niekerk
E-mail: van.m...@stockholm.mail.telia.com
of as jy meer will lees oor die South African Veterans Association (SAVA),
'n Suid Afrikaanse Veteraan Vereniging wat bestaan uit veteraane, en strewe
om om te sien na die behoeftes van getraumatiseerde veteraane en hulle
families, besoek ons tydelike website:
http://www.tragedy.demon.co.uk/sava
|
|
|